Tuesday 24 February 2015

Jan en Nicole

Ons het baie ver gery om hierdie troue te gaan afneem... maar dit was defies die ry werd :)
Nicole was 'n beeldskone bruid! En die troue was een groot fees met lekker geselskap.

Ek hoop julle het nog baie wonderlike jare saam. Ek kan nie wag om die res van die fotos vir julle te stuur nie

xxx
















Thursday 4 December 2014

Wessel & Daleen

'n Pragtige paartjie met BAIE energie. Hulle het my werk maklik gemaak :)

Dit was heerlik om hierdie spesiale dag saam ou vriende te deel. 

Geniet elke oomblik saam

xxx